My hart as pand (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie – ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en voor Isabella haar kom kry, word sy afgedank. En dit is nie sommer ’n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur!Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel.

De auteur:Magdaleen Walters
Isbn 10:B00DXLS6RW
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:137
serie:Kindle-editie
gewicht My hart as pand (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:389 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.