Koue rillings (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ... Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ... En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ... In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!

De auteur:Francois Bloemhof
Isbn 10:B00NHS3YTG
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:93
serie:Kindle-editie
gewicht Koue rillings (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:993 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.