Kies liefde ... (eBoek): Want dit verander die koers van jou lewe [Kindle-editie]

Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul:1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar.2. Kies om jou liefde vir God uit te druk.3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.

De auteur:Stormie Omartian
Isbn 10:B00VAIDTFY
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:234
serie:Kindle-editie
gewicht Kies liefde ... (eBoek): Want dit verander die koers van jou lewe [Kindle-editie]:3397 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.