Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek): Nuwe maniere om vir jouself, jou man en jou huwelik te bid [Kindle-editie]

Wanneer ’n vrou haar huwelik voor God bring, stel sy haar huwelik oop vir al die liefde, genade en voorsiening waarmee God haar wil seën. DIE KRAG VAN ’N VROU WAT BID – OORDENKINGS bevat 100 splinternuwe oordenkings en gebede. Hierin bied Stormie Omartian lekker-lees, verrykende insigte wat elke vrou se innerlike krag en vrede sal versterk; vars perspektief op die situasies en uitdagings wat sy elke dag moet hanteer; en nuwe gebede wat huweliksmaats meer op die Heilige Gees sal laat fokus sodat negatiewe emosies en onsekerhede nie in die pad staan nie. Die gebede in DIE KRAG VAN ’N VROU WAT BID – OORDENKINGS fokus op allerlei temas na aan ’n vrou se hart, soos wanneer sy God moet vertrou, wanneer sy haar man moet vertrou, wanneer haar man haar hulp nodig het en wanneer die huwelik onder druk verkeer.

De auteur:Stormie Omartian
Isbn 10:B01BI3KE26
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
serie:Kindle-editie
gewicht Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek): Nuwe maniere om vir jouself, jou man en jou huwelik te bid [Kindle-editie]:1386 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.