Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek): 5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad [Kindle-editie]

Dit is die keuses wat mense elke dag maak wat hul verhouding met God en die kwaliteit van hul huwelik bepaal. In GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwelik onbreekbaar kan versterk:1. Soek God2. Baklei regverdig3. Doen goed wat pret is4. Bly rein5. Moet nooit opgee nie As huweliksmaats hulle daartoe verbind om hierdie keuses elke dag uit te voer, sal dit ’n ryker en dieper huweliksverhouding voortbring. GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK praat reguit met lesers en voeg daardie stukkie humor in wat hulle sal aanspoor om met passie en vreugde te baklei vir die belangrikste verhouding in hul lewe.

De auteur:Craig Groeschel
Isbn 10:B0148WBNCE
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:109
serie:Kindle-editie
gewicht Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek): 5 boustene vir 'n gesonde en geseënde huwelikspad [Kindle-editie]:1163 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.