Dit vat guts [Kindle-editie]

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in ’n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en ’n perd genaamd Harry. En ’n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.

De auteur:Annelie Ferreira
Isbn 10:B00GA25PN4
Uitgeverij:Human & Rousseau; 1 editie
Paperback boek:186
serie:Kindle-editie
gewicht Dit vat guts [Kindle-editie]:1036 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.