Die dag toe ek my hare losgemaak het [Kindle-editie]

Hierdie debuutbundel kortverhale beeld op treffende en insiggewende wyse Mia Ragel Albertyn se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas buite Ladismith, van twaalfjarige kind tot ’n jong moeder. Voorop staan telkens die komplekse verhoudings binne die familie, en onderliggend is die helende krag van “storie” en verbeelding in Mia en haar pa se lewe: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.

De auteur:Willemien Brümmer
Isbn 10:B00BW7AG0Y
Uitgeverij:Human & Rousseau; 1 editie
Paperback boek:144
serie:Kindle-editie
gewicht Die dag toe ek my hare losgemaak het [Kindle-editie]:318 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.