Die Vryersklong - 'n Man se reis na die liefde... (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Sy het geknik en haar klam tong weer liggies oor haar lippe gevee. Toe het sy nog nader kom staan en twee van haar bloes se knope losgemaak sodat ek die volle ronding van haar jong liggaam kon sien. Ek het effens vorentoe geleun en my lippe teer op hare geplaas. Ek kon die broosheid van haar mond en die onervarenheid van haar tastende tong in my verhemelte proe. Vir ‘n oomblik was ek lighoofdigheid toe ons ons gewillige lippe van mekaar losmaak en haar groen oë lomp om nog meer vra. Terwyl ons monde hierdie keer met ‘n groter dringendheid en passie die pad na mekaar vind, kon ek voel hoe my eie hunkerende jeugdigheid teen die volmaaktheid van haar onaangeraakte liggaam uitdy en vasgroei.

De auteur:Arnold Lacock
Isbn 10:B014ASED8W
Uitgeverij:Arnold Lacock
Paperback boek:41
serie:Kindle-editie
gewicht Die Vryersklong - 'n Man se reis na die liefde... (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:340 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.