Die engele staar [Kindle-editie]

Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte.  Die enigste probleem is dat Nina van die man hóú – en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.

De auteur:Marie Reyneke
Isbn 10:B00BW76BO4
Uitgeverij:Melodie; 1 editie
Paperback boek:164
serie:Kindle-editie
gewicht Die engele staar [Kindle-editie]:319 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.