Die belofte (eBoek): n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou [Kindle-editie]

Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.” DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk.

De auteur:Kim Carpenter
Isbn 10:B00M4AD24K
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:124
serie:Kindle-editie
gewicht Die belofte (eBoek): n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou [Kindle-editie]:4394 KB
Nieuwste boeken
Gerelateerde boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.