Woensdag: 'n Ware verhaal van verkragting en vergifnis [Kindle-editie]

Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by 'n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting bloot as 'n aanranding te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer, het Elsabet wraak gesweer ... Haar dag van vergelding, 'n Woensdag, was naby ... Woensdag is die ware verhaal van 'n vrou wat wraak gesoek het maar vergifnis gevind het, en wat nie net haar eie lewe nie, maar ook die van ander slagoffers van verkragting, weer kon opbou.

De auteur:Elsabet Louw
Isbn 10:B004WJ4SUS
Uitgeverij:Zebra Press
Paperback boek:123
serie:Kindle-editie
gewicht Woensdag: 'n Ware verhaal van verkragting en vergifnis [Kindle-editie]:171 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.