Wat wag op ons na die dood? (eBoek): Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief [Kindle-editie]

As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.

De auteur:Fika J van Rensburg
Isbn 10:B01C8ZIIZ8
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
serie:Kindle-editie
gewicht Wat wag op ons na die dood? (eBoek): Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief [Kindle-editie]:2749 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.