Voorskrif Gebede uit die Hemel [Kindle-editie]

Die gebede is geïnspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. “U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam”. Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing. Die gebede dek alle aspekte van ’n Hemelse gebed.

De auteur:Dirk Flemix
Isbn 10:B00SQ1HWSS
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
taal:Nederlands
Paperback boek:104
serie:Kindle-editie
gewicht Voorskrif Gebede uit die Hemel [Kindle-editie]:1934 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.