Verwagtende vroedvrou (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Lieftallige vroedvrou, aantreklike Italianer . . . Emma het vir haar en haar dogtertjie ’n wonderlike lewe geskep. Sy woon in die pragtige Lyrebird Lake en werk as ’n vroedvrou – haar lewenslange droom. Sy probeer egter terselfdertyd ook skuil van ’n skaduwee wat haar toekoms bedreig. Gianni bring ’n vlugtige besoek aan die dorp langs die meer en word gou deur die beeldskone Emma bekoor. Hy kan natuurlik nie in Australië aanbly nie. Hy het ’n huis in Italië en is mede-eienaar van verskeie privaat hospitale in daardie land. Sal hy dalk van plan verander wanneer hy uitvind Emma is verwagtend? En sê nou sy steek iets anders vir hom weg – iets wat hulle ongebore baba kan aantas . . .?

De auteur:Fiona McArthur
Isbn 10:B00MVVO4TE
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:143
serie:Kindle-editie
gewicht Verwagtende vroedvrou (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:406 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.