Verleiding flous nooit (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Blosend, op heter daad! Octavia Denison het nog altyd presies geweet wat sy wil hê – maar dit is voordat sy in ’n vergelykende situasie betrap word deur die smeulende, gewese rockster Jago Marsh. Tavy is diep verneder . . . en te oordeel na die glinstering in sy goue oë het hy alles gesien – en daarvan gehou! Gewoond daaraan om sy sin te kry, is die miljoenêr Jago Marsh vasbeslote om die identiteit van die geheimsinnige rooikopverleidster wat onregmatig sy eiendom betree het, te onthul . . . én om die hunkering wat sy in hom wakker gemaak het te bevredig. Maar om Tavy te verlei, blyk moeiliker te wees as wat hy verwag het – veral omdat sy vasbeslote is om soveel afstand moontlik tussen hulle te kry! Dis tyd om alles op die spel te plaas . . .

De auteur:Sara Craven
Isbn 10:B00S1CGCD8
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:189
serie:Kindle-editie
gewicht Verleiding flous nooit (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2102 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.