Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal [Kindle-editie]

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom?In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse mineraleenergiekompleks en plaaslike politici.Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word - wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.

De auteur:Sampie Terreblanche
Isbn 10:B00IN0DTYI
Uitgeverij:Tafelberg; 1 editie
Paperback boek:216
serie:Kindle-editie
gewicht Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal [Kindle-editie]:453 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.