Tuiskoms: Stories oor die liefde [Kindle-editie]

In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoë merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.

De auteur:Irma Joubert
Isbn 10:B00BSTYYWW
Uitgeverij:Tafelberg; 1 editie
Paperback boek:121
serie:Kindle-editie
gewicht Tuiskoms: Stories oor die liefde [Kindle-editie]:344 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.