Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 [Kindle-editie]

Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos kinderpartytjies.

De auteur:Hilda Lategan
Isbn 10:B00BW76MFC
Uitgeverij:Tafelberg; 1 editie
Paperback boek:291
serie:Kindle-editie
gewicht Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 [Kindle-editie]:1029 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.