Rots Op My Rug (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Rots Op My Rug is die verhaal van Jeanette Smit en Gustav Weideman. Nadat haar alkoholis-man in ’n ongeluk dood is, het Jeanette en haar vyfjarige seuntjie Dawie geen heenkome nie. Behalwe vir oom Wim en tannie Gertie wat hulle oor Jeanette en Dawie ontferm het sy niemand nie. Gustav Weideman se vrou het selfmoord gepleeg en geen oppasser kan dit uithou met sy onbeheerbare driejarige dogtertjie nie. Jeanette gaan werk as huishoudster/kinderoppaser vir Gustav. Net toe dit lyk asof dit uiteindelik beter gaan met Jeanette kom sy te staan voor een van die moeilikste situasies in haar hele lewe en daar bestaan ’n wesenlike gevaar dat sy haar kind gaan verloor. Gustav wil graag help, maar weet nie of sy oplossing die beste is en of dit dalk net die hele probleem gaan vererger nie. Te midde van alles vind Jeanette haar pad na God. Saam met haar drie Bybelstudie-vriendinne leer sy nie net die Woord van God beter ken nie, maar besef ook dat Hy vir haar die beste plan vir haar lewe het.

De auteur:Lennie Gouws
Isbn 10:B013XFBRBO
Uitgeverij:H.S. GOUWS
Paperback boek:410
serie:Kindle-editie
gewicht Rots Op My Rug (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1129 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.