Ons twee saam (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Elize loop letterlik trompop in die sjarmante Edwin vas by die firma waar sy en haar span ’n oudit doen. Van meet af aan skiet Kupido sy pyle trefseker in Elize en Edwin se rigting, hoewel ’n verhouding tussen ouditeur en kliënt taboe is. Dan ontdek Eric ’n bedrogspul by die pakhuis, en dit lyk of Edwin skuldig is. Hoe kon hy niks hiervan geweet het nie, is die vraag wat Elize teister. En hoekom jok hy vir haar? Sy besef sy sal hom nooit weer kan vertrou nie. Wanneer dit uitkom dat Edwin ’n “skaap in wolfsklere” en te alle tye eerlik was, juig Elize en weet sy haar en Edwin se toekoms is onlosmaaklik ineengestrengel.

De auteur:Louise Minnaar
Isbn 10:B00XEZYPWM
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:132
serie:Kindle-editie
gewicht Ons twee saam (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2024 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.