Nederig voor die genade: Geloofsherkoutjies (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hierdie is ‘n boek vir jongmense wat worstel met die aspekte en vraagstukke van die lewe. Dink maar aan dinge soos vrees, depressie en stres. Dit is ook ‘n boek om ouers te help om hulle kinders te leer hoe om kern-waarhede van die lewe te verstaan. Onderwerpe wat hanteer word is hoe ‘n Christen behoort te lewe, hoe jy die Here kan dien en wat word met die uitverkiesing bedoel. Aktuele kwessies soos die vergifnis van groot sondes, die kragtige werking van die geloof en die eenvoud van die Evangelie word bespreek. Hierdie is ‘n praktiese riglyn vir elkeen wat in Jesus glo en wil leef in die groot genade van God.

De auteur:Abel Botha
Isbn 10:B00OCDUTSY
Uitgeverij:Abel Botha; 2 editie
Paperback boek:61
serie:Kindle-editie
gewicht Nederig voor die genade: Geloofsherkoutjies (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:554 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.