My groot Bybelstorieboek (eBoek) [Kindle-editie]

Andy Holmes is ’n bekende naam wanneer dit by Christelike kinderboeke kom! MY GROOT BYBELSTORIEBOEK bevat 32 stories uit die Ou Testament soos: • die begin• die eerste gesin• Josef en Egipte• die wyse koning Salomo • koningin Ester Die 25 Nuwe-Testamentiese stories sluit gunstelinge in soos: • Baba Jesus word gebore • Johannes doop Jesus • Saggeus • Jesus se verheerliking Stap in MY GROOT BYBELSTORIEBOEK saam met jou kleinding deur die Bybel met kort stories wat hulle maklik sal verstaan en illustrasies wat deel van hulle herinneringe sal word.

De auteur:Andy Holmes
Isbn 10:B00KIS3YN4
Uitgeverij:CHRISTIAN ART KIDS
Paperback boek:210
serie:Kindle-editie
gewicht My groot Bybelstorieboek (eBoek) [Kindle-editie]:5114 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.