Maalkolk: Rachelle du Bois (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op Adéle se buurplaas, Goedehoop, en hy raak verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?

De auteur:n Liefdesnovelle
Isbn 10:B00KIQT3MC
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:88
serie:Kindle-editie
gewicht Maalkolk: Rachelle du Bois (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:530 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.