Lysies vir die lewe: Inspirasie vir elke seisoen [Kindle-editie]

Sit sparkel in ‘n doodgewone dag met voorstelle vir elke seisoen van die jaar – vreugdevolle somer, nadenkende herfs, verstrekende winter of die nuwe begin van lente.Lysies vir die lewe sal jou help om genot te put uit elke terrien van jou lewe – jou vriendskappe, finansies, kreatiwiteit, klerekas, lewenstyl en baie meer. Dit bevat voorstelle om jou deur swaarkrytye te help, blink planne vir prettige dinge om te doen wanneer jy inspirasie nodig het en idees vir wanneer joune opraak.Dit is nie ontwerp om volledige lysies vir elke onderwerp te wees nie, maar as vonk om jou verbeelding te laat vlamvat, jou kreatiwiteit ‘n hupstoot te gee en ‘n vaal dag op te kikker.Snuffel deur die verskeie onderwerpe, geniet die aanhalings, probeer sommige van die idees en deel daarvan met jou vriende. En wanneer jy klaar het, is dit jou beurt om met ‘n paar vindingryke lysies van jou eie vorendag te kom…

De auteur:Schrijf als eerste een recensie over dit item
Isbn 10:B00I0C4GLY
Uitgeverij:Struik Christian Media; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Lysies vir die lewe: Inspirasie vir elke seisoen [Kindle-editie]:2412 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.