Liefde met die eerste oogopslag (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Liefde met die eerste oogopslag is ‘n roman waarin die twee hoofkarakters mekaar by ‘n boek uitverkoping raakloop. Alles om hulle vervaag vir 'n paar minute waarin net hulle bestaan, totdat 'n kwaai dame hulle tot die werklikheid laat terugkeer. Johan voel dadelik seker dat hulle vir mekaar bestem is maar Erika wil eers seker maak dat hy nie ‘n fortuinsoeker is nie. Johan besluit om hom nie te laat vermaak nie. Hulle altwee se oupas (met hulle pittige sê-goed) probeer ook help met die vryery tussen die twee. Erika se boetie en sy judo-seuns maak ook deel uit van die intriges van die boek. Dit is ‘n boek vol humor, misverstande en liefde.

De auteur:Kietz
Isbn 10:B017KIOUJQ
Uitgeverij:Kwarts Publishers; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Liefde met die eerste oogopslag (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:537 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.