Jy kan nog altyd droom (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Drome maak die lewe ryker: Jy droom in ’n bos terwyl jy vir ’n bosloerie wag saam met iemand wat jou hart omkeer. Wanneer jou eersteling op pad is. Jy is ’n vreemde ballerina wat oor die vloer “fladder” met plaasskoene aan. Jy skryf dié liefdesverhaal van alle verhale. Iemand spesiaal kry ’n roos op Valentynsdag... Hierdie en nog ander kortverhale van Marita van Aswegen het in verskeie tydskrifte soos Rooi Rose, Vrouekeur, Huisgenoot en Landbouweekblad verskyn. Geniet die liefde, die lag, die trane van mense wat droom net soos jy.

De auteur:Marita van Aswegen
Isbn 10:B00UNP0S6S
Uitgeverij:Buxkop Uitgewers; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Jy kan nog altyd droom (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:848 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.