Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet [Kindle-editie]

"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander.Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan."

De auteur:Terence McCarthy
Isbn 10:B00RZNLH8E
Uitgeverij:Struik Nature; 1 editie
Paperback boek:460
serie:Kindle-editie
gewicht Hoe op Aarde?: Antwoorde tot die raaisels van ons planeet [Kindle-editie]:23491 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.