Hemel op aarde [Kindle-editie]

Dis deel van die mens se samestelling om ongeneeslik romanties te wees. Ons besef dit nie altyd nie, maar God is net so romanties!  Die huwelik is ‘n belangrike deel van sy plan vir ons. Hy het ons gemaak om mooi, gelukkige en vervulde huwelike te hê – ’n stukkie hemel op aarde. Ongelukkig leef ons in ‘n tyd waarin dit wat God bedoel het om mooi te wees, lelik gemaak word deur sonde. Die gees van die tyd het ons só selfgesentreerd laat word dat soveel mense net trou om hulleself gelukkig te maak en hul eie behoeftes en begeertes te vervul. Al minder mense sien nog die huwelik as ’n instelling waarin hulle ’n verantwoordelikheid teenoor hulle lewensmaat, God, hulle kinders en selfs die samelewing het. Rassie en Marietjie Malherbe glo hul gelukkige huwelik van 35 jaar is aan God se genade te danke. God gee ons in sy Woord bepaalde sleutels en riglyne vir ’n suksesvolle, Godgesentreerde huwelik wat in alle huwelike toegepas kan word. In Hemel op aarde deel hulle hierdie sleutels en riglyne met lesers vertel hulle wat die kern van ‘n gelukkige huwelik is

De auteur:Rassie Malherbe
Isbn 10:B00BSTZFVQ
Uitgeverij:Lux Verbi; 1 editie
Paperback boek:186
serie:Kindle-editie
gewicht Hemel op aarde [Kindle-editie]:775 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.