Heerser van die woestyn (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Gestrand, verlei . . . en verwagtend! Sjeik Ra’id al Maktabi moes uit noodsaak die wilde, onherbergsame woestyn baasraak . . . Maar die oulike, sexy verstekeling wat op sy seiljag geklouter het, gaan hy vir die pret mak maak. Hy aanvaar dat die erfgename Antonia Ruggiero gewoond is om verwen en gepamperlang te word. Maar Ra’id is op sy boot die baas. Hy sal haar in die werk steek om die dek te skrop – en haar daarna bed toe sleep! Dis nou tot hulle weer op droë land kom waar plig die enigste minnares is wat Ra’id gehoorsaam. ’n Onverwagte swangerskap kan alles egter verander!

De auteur:Susan Stephens
Isbn 10:B00MEI1I2U
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:149
serie:Kindle-editie
gewicht Heerser van die woestyn (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:453 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.