Groen Koffie - 'n gewigsverlies waarborg?: Hoe jy vinnig en maklik gewig kan verloor met groen koffie (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Peter Carl Simons is vir jare werksaam in die dieet sektor, en het die onmenslike strategieë van sekere vervaardigers eerstehands aanskou. Hy weet dat die motivering agter baie "wonderwerk geneesmiddels" slegs is om baie vinnig ryk te word. As gevolg van die feit dat baie van die aangebiede middels slegs kos aanvullings is wat byna nooit nagegaan word nie, kan die vervaardiger bloot "enige stuk twak" saam meng, 'n mooi naam daarop plak, en 'n onbekende dokter of professor betaal om op kamera te glimlag vir die produk. Op die oomblik is 'n nuwe dieet golf besig om oor die groot dam te kom: "Groen koffieboon ekstrak" is die nuutste wonderwerk kuur vir vetsug, om gesonde te lewe, en om jou metabolisme te optimaliseer. Simons weet die volgende: Die benadering is nie 'n slegte idee nie, maar daar is 'n baie goedkoper alternatief wat net so goed werk, en wat juis vir daai spesifieke rede nie aan die dag gebring word deur vervaardigers en hul dokters nie - dit sou minder geld vir hulle beteken. Dit is waarom Simons jou hier die waarheid vertel.

De auteur:Peter Carl Simons
Isbn 10:B018EE7U4W
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:20
serie:Kindle-editie
gewicht Groen Koffie - 'n gewigsverlies waarborg?: Hoe jy vinnig en maklik gewig kan verloor met groen koffie (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:164 KB
Nieuwste boeken
Gerelateerde boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.