Geheime oor die lewe na die dood [Kindle-editie]

Die hemel, die hel en die lewe na die dood is onderwerpe waarin soveel mense geïnteresseerd is. In Geheime oor die lewe na die dood doen Perry Stone ’n omvattende studie oor die lewe anderkant die graf. Hy beskik oor ’n unieke kombinasie van Bybelse kennis, profesie en geestelike insig en beantwoord vrae soos:Waar is die hel geleë?Is daar ‘poorte’ op aarde wat tot die hel lei?Waar is die paradys – die tydelike plek vir mense wat eendag vir ewig in die hel gaan leef.Wie gaan in die hemel wees – sal ons troeteldiere ook daar wees?Hoe gaan dié wat oorlede is op aarde onthou word?As jy glo in twee wêrelde anderkant die graf en as jy graag meer wil weet oor wat jy daar gaan teëkom, is Geheime oor die lewe na die dood die boek vir jou. Perry Stone bied antwoorde op kontroversiële en soms verwarrende vrae wat baie mense te bang is om te vra of nie weet hoe om na te vors nie.

De auteur:Perry Stone
Isbn 10:B00I0C4CTK
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:255
serie:Kindle-editie
gewicht Geheime oor die lewe na die dood [Kindle-editie]:679 KB
Nieuwste boeken
Gerelateerde boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.