Geestelike oorlogvoering (eBoek): Toerusting vir die geestelike stryd van elke gelowige [Kindle-editie]

Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie. Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan. GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.

De auteur:Bennie Mostert
Isbn 10:B00XPTMAII
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:111
serie:Kindle-editie
gewicht Geestelike oorlogvoering (eBoek): Toerusting vir die geestelike stryd van elke gelowige [Kindle-editie]:1524 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.