Gee My jou hart (eBoek): n Uitnodiging tot 'n intieme geestelike verhouding met God [Kindle-editie]

Gelowiges word dikwels beskryf as die bruid van Christus. Maar wat beteken hierdie beeld werklik vandag vir gelowiges? Dit is die vraag waaroor Elza Meyer gewonder het. In GEE MY JOU HART bespreek sy die beginsels wat sy ná in-diepte Skrifstudie oor die onderwerp ontdek het. Sy ondersoek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos: “Die bruid van Christus”, “Die diepte van God se verbondsliefde”, “In die voetspore van die Bruidegom” en “Die lewe van die bruid”. GEE MY JOU HART sal elke leser opnuut laat besef wat verbondsliefde is en wat ’n intieme verhouding met God behels.

De auteur:Elza Meyer
Isbn 10:B011CG01JK
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:99
serie:Kindle-editie
gewicht Gee My jou hart (eBoek): n Uitnodiging tot 'n intieme geestelike verhouding met God [Kindle-editie]:1040 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.