Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak [Kindle-editie]

Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek:1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie4. Ek sal vir my kerkleiers bid5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas. EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.

De auteur:Thom S. Rainer
Isbn 10:B00TKIH9I4
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:62
serie:Kindle-editie
gewicht Ek behoort aan die Kerk (eBoek): Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak [Kindle-editie]:1713 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.