Eendag op 'n Maandag (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

’n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir ’n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry ’n knou toe ’n beroemde sjef haar lewe binnestap.

De auteur:Chanette Paul
Isbn 10:B00NAYDBMM
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:277
serie:Kindle-editie
gewicht Eendag op 'n Maandag (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1287 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.