Duur betaal vir geheime (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Verrassende geheime laat brandende begeerte opvlam! Finn Gallagher sal enigiets doen om sy pleegouers te beskerm. Toe die pragtige Tamsyn Masters dus aan sy voordeur klop, op soek na haar ma, doen hy wat van hom verwag word – hy jok vir haar. Dit is immers nie asof Tamsyn iets beters verdien nie. En as dit nodig was om ’n onskuldige affair met haar aan te knoop, of haar selfs te verlei, om hom sy sin te gee, waarom nie? Kort voor lank sit Finn egter met nog ’n geheim . . . hy is beenaf op Tamsyn. Hy het haar hopeloos verkeerd opgesom, en die tyd raak min. Die keuse is duidelik – Tamsyn of die waarheid. Helaas kan hy nie al twee hê nie.

De auteur:Yvonne Lindsay
Isbn 10:B00WWD355A
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:171
serie:Kindle-editie
gewicht Duur betaal vir geheime (Begeerte) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:536 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.