Die rebelse koning (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Getroud: Die koning met ’n bruid byderhand! Die brandweerman Charlie Costa munt uit in pligsbesef en om lewens te red. Maar wanneer hy ontdek hy is ’n prins wat moet trou om sy volk te beveilig, rebelleer Charlie! Hy wil nie koning word, of met prinses Jazmine trou nie . . . al is sy ook beeldskoon. Charlie se onverfynde maniere en stoutseunsjarme mislei prinses Jazmine nie in die minste nie. Hy mag ander dalk om die bos lei en maak of hy rebels is, maar sy ken die ware Charlie: vriendelik, ruimhartig en iemand wat waarlik uiters geskik is om koning te word.

De auteur:Melissa James
Isbn 10:B00MEE4BJ6
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:155
serie:Kindle-editie
gewicht Die rebelse koning (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:456 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.