Die krag van regte oortuigings (eBoek): 7 Sleutels om vry te word van vrees, skuld en verslawing [Kindle-editie]

As jy reg glo, sal jy reg leef! Wat ons glo is kragtig. As ons dus kan verander wat ons glo en die regte oortuigings ontwikkel, kan ons ons lewens verander. In Die krag van regte oortuigings bespreek Joseph Prince waarom so baie mense sukkel om hul gedrag en optrede te beheer. Hy is van mening dat hulle nie beheer oor hul emosies en gevoelens het nie, omdat hulle nie beheer oor hul gedagtes het nie. Met ander woorde, as jy verkeerd glo, sal jy worstel met giftige emosies, verkeerde gedagtes en vernietigende verslawing. Die goeie nuus is dat daar hoop is ...Die krag van regte oortuigings sal lesers help in hierdie soektog deur om sewe praktiese beginsels in hul lewens toe te pas:

De auteur:Joseph Prince
Isbn 10:B011CLKTUQ
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:239
serie:Kindle-editie
gewicht Die krag van regte oortuigings (eBoek): 7 Sleutels om vry te word van vrees, skuld en verslawing [Kindle-editie]:1382 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.