Die Jakkals: Dis maklik om depressie, eensaamheid, verlies of verwerping te oorwin. (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Sukkel jy met depressie? As jy doen, sal jy weet hoe dit voel om al hoe dieper in die donker gat afgetrek te word. Jy sal weet hoe dit voel as die JAKKALS sy tande in jou inslaan!. Die boek het vir Luzia uit haar depressie gehaal en nou kan sy vir die eerste keer regtig die lewe geniet. Die boek kan ander depressielyers ook help om na Bo te kyk, die Lig te sien en uit die diep gat te klim. Wat is die JAKKALS? Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe? Om deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan jy nie verliese hanteer nie en verwerping raak vir jou baie erg. Om dan vereensaam te raak, maak jou mal. Kyk op - daar is uitkoms. Die spreekwoord is waar. “Aan die einde van die tonnel is daar lig.” Luzia van Niekerk het na baie harde jare en duur lesse wat sy geleer het uiteindelik die Lig gesien. Deel in die selfondersoek wat sy gedoen het en volg haar voorbeeld: Kyk na Bo, soek die Lig en laat ons Liewe Vader jou help om die JAKKALS te oorwin en uit die donker maalkolk van depressie te klim. Hoe mooi het GOD nog EEN dag aan jou lewe gelas! Nie omdat jy die dag so nodig het nie…. Maar omdat iemand ANDERS jou nodig het…..

De auteur:Luzia van Niekerk
Isbn 10:B00R8PMWCO
Uitgeverij:Kameeldoring Boeke
Paperback boek:145
serie:Kindle-editie
gewicht Die Jakkals: Dis maklik om depressie, eensaamheid, verlies of verwerping te oorwin. (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1253 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.