Die geheimsinnige Griek (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Sy enigste kans om pa te wees . . . Navy Seal-kaptein Nikos Vassalos voer ’n kluisenaarsbestaan op sy luukse jag. Gefolter deur posttraumatiese stres is hy net ’n skaduwee van wat hy was. Vasbeslote dat haar kind ’n pa gaan hê, sit die mooie Stephanie Walsh haar diepgewortelde vrees vir verwerping opsy en gaan soek haar geheimsinnige Griek. Maar Nikos is nie meer die man op wie sy verlief geraak het nie. Kan hulle klein wonderwerkie hul help om die gelukkige einde te vind wat albei verdien?

De auteur:Rebecca Winters
Isbn 10:B00UZ87E56
Uitgeverij:Jacklin Enterprises
Paperback boek:167
serie:Kindle-editie
gewicht Die geheimsinnige Griek (Strelend) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1832 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.