Bybelstrokies (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Gewilde Bybelverhale in strokiesprent-formaat. Die boek het geen teks nie, slegs illustrasies. Die jong leser kan daarom die strokies gebruik om self die verhaal te lees. Die illustrasies help ook met memorisering. Ma en Pa kan natuurlik saam lees en help waar die lesertjie vashaak. Die verhale sluit in: Adam en Eva Josef se kleed Noag se ark Dawid en Goliat Jona en die vis Jesus se geboorte Die verlore seun Die gelykenis van die boer en die saad Jesus loop op die water Die brode en die vissies Jesus se kruisiging

De auteur:Vader Peter
Isbn 10:B00SYV23F2
Uitgeverij:Iets lekker om te lees-uitgewers; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Bybelstrokies (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:5569 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.