Bruid in 'n goue hok (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Die tango is ’n Argentynse dans vol passie en oorheersing . . . en dis presies hoe die aristokraat Rafael Romero sy gerieflike huwelik met dansinstruktrise Isobel wil hê. Eers sal sy sy bruid wees. Dan sal hy haar na die huweliksbed toe neem en haar syne maak. Isobel het dalk nie ’n keuse of sy met Rafael wil trou nie, maar sy is van plan om so vry soos ’n voëltjie te bly. Sy kon nie voorsien haar nuwe man sou haar ingehok hou toe hy uitvind hy het met ’n maagd getrou nie . . .

De auteur:Abby Green
Isbn 10:B00I0NR2UU
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:166
serie:Kindle-editie
gewicht Bruid in 'n goue hok (Modern) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:923 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.