Bruid in blou (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Hugh laat Jessie twee weke voor hulle troue weet hy is pas met iemand anders getroud. In ’n waas van ongeloof, skok en hartseer trou sy halsoorkop – en boonop in ’n blou rok – met Gideon, die hartebrekervriend uit haar jeug. Ondanks sy reputasie as Casanova van formaat, is Gideon alles wat Jessie in ’n man kan begeer. Sy is toe mooitjies ook nie in sak en as oor haar ampertroue nie, want Gideon koester haar in alle opsigte en dra haar op die hande. Wanneer haar vriendin kom kuier en sy en Gideon wil voorgee hulle is ’n gelukkige wittebroodspaartjie, val hulle planne klaaglik deur die mat want die liefde laat hom mos nie voorskryf nie.

De auteur:Thea Holland
Isbn 10:B00XELRM58
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:128
serie:Kindle-editie
gewicht Bruid in blou (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2176 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.