Bloedoffer: Uit die donker onderwereld van satanisme tot 'n lewe van vryheid deur die Bloed. (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Bloedoffer is die lewensverhaal van Adele Neveling en haar lang reis vanuit die donker onderwereld van satanisme, na 'n lewe van hoop, bevryding en emosionele genesing. In hierdie boek sal jy die verwarrende, rou emosies wat met verkragting, verraad, bloedoffers, isolasie en trauma gepaard gaan, ervaar. Adele is op 'n vroee ouderdom aan beide Christenskap en satanisme blootgestel, en teen die tyd dat sy gamatrikuleer het, was sy reeds diep by satanisme betrokke. Die keerpunt in haar lewe het in 1995 gekom toe sy probeer het om Marc Bredenkamp se seun te ontvoer, met die doel om hom aan satan te offer. Tydens hierdie dramatiese gebeurtenis is Adele direk deur Marc gekonfronteer, en daarna het sy haar eerste bonatuurlikke ontmoeting met God gehad: 'n Gebeurtenis wat haar hele lewe ingrypend verander het. Die verhouding met die seun wat sy aan Satan probeer offer het, is intussen herstel. Haar getuienis dien as inspirasie vir die wat uit satanisme probeer wegbreek, asook bemoediging vir Christene regoor die werled om 'n lewende verhouding met Christus te he. Sy gebruik haar kennis aangaande die geesteswereld, strategiee van die vyand en effektiewe geestelikke wapens om die liggaam van Christus te mobiliseer. Adele se verhaal gee hoop vir genesing en oorwinning in 'n donker wereld.

De auteur:Free Van Nieuwkerk
Isbn 10:B00OB0E9VG
Uitgeverij:Adele Neveling; 1 editie
Paperback boek:274
serie:Kindle-editie
gewicht Bloedoffer: Uit die donker onderwereld van satanisme tot 'n lewe van vryheid deur die Bloed. (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:1810 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.