Beenaf op haar bekrompe baas (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Soos die geluk wil hê, moet Bella Graham onder niemand anders as die neurochirurg Oliver Dawson werk nie. Bella is ’n uitstekende verpleegster, maar die befaamde Oliver met sy aantreklike, aristokratiese gesig, sal so iets nooit eens oplet nie. Sy bejaarde ma het egter ’n privaat verpleegster nodig en Bella se lieftallige sjarme bekoor haar. Die oomblik toe hulle al drie onder een dak woon, lyk dit of die onkreukbare Oliver dalk nie heeltemal so immuun teen vroulike verleidelikheid is nie.

De auteur:Alison Roberts
Isbn 10:B00I021JRS
Uitgeverij:Jacklin Enterprises; 1 editie
Paperback boek:147
serie:Kindle-editie
gewicht Beenaf op haar bekrompe baas (Medies) (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:431 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.