Aandster belofte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Benita is ‘n buite-egtelike kind. Sy neem haar voor om haar nie eendag aan ‘n man te verbind voordat sy nie haar pa gevind het nie. Sy wil eendag kan sê: Hierdie is my pa… So gaan sy deur die land met haar jong vriende om van plek tot plek stukwerk te doen. Hulle beland op ‘n vrugteplaas waar elkeen individueel ‘n werk kry. Skielik verander Benita se wêreld om haar toe sy en die eienaar van die plaas se seun. Dennis, byna dadelik ‘n vonk tussen hulle ontdek. Hy wil haar nie verloor nie, maar sy hou by haar voorneme… om eers haar pa te vind. Toe die dag aanbreek dat sy hom wel vind, is dit met skokkende nuus daarmee gepaard wat kan veroorsaak dat sy en Dennis nooit aan mekaar sal kan behoort nie… ‘n Teer liefdesverhaal van ‘n jong meisie wat nog nooit voorheen liefgehad het nie, nog bloos wanneer ‘n man aan haar aandag gee, maar tog ‘n vaste voorneme het om te bereik wat sy haar ten doel gestel het.

De auteur:José Esterhuysen
Isbn 10:B00BXEOUMG
Uitgeverij: Amazon Media EU S.à r.l.
Paperback boek:159
serie:Kindle-editie
gewicht Aandster belofte (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:527 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.