'n Bruid vir Graaf Debussy [Kindle-editie]

Jean-Paul Debussy is al dertig, die ouderdom waarop ’n Franse edelman veronderstel is om te trou en besadig te raak. Hy moet binne ’n maand ’n aanvaarbare bruid vind, anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op ’n stormnag in ’n herberg teë. ’n Misverstand dryf hulle egter uiteen . . . maar Simone besluit om haar man terug te wen.

De auteur:Ena Murray
Isbn 10:B00OA58KMQ
Uitgeverij:Jasmyn
Paperback boek:144
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Bruid vir Graaf Debussy [Kindle-editie]:486 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.