7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek): Jesus het dit vir jou gese ... [Kindle-editie]

“Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.” Dit is seker een van dié bekendste kruiswoorde. Besef mense werklik dat Jesus selfs aan die kruis, net voor sy dood, vir ons riglyne gegee het oor hoe om sy karakter op aarde uit te leef? Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER op die kruiswoorde van Jesus. Hy wys lesers op die 7 uitsonderlike gewoontes wat gelowiges uit Jesus se kruiswoorde kan leer:• Wees genadige mense • Bring hoop aan ander• Reik uit na mense om jou • Toon medelye aan ander• Verlang na God• Wees vry en maak vry• Leer om sinvol te lewe 7 WOORDE WAT JOU LEWE KAN VERANDER motiveer lesers om die 7 gewoontes aan te leer wat sal lei tot ware Christenskap. Hierdie boek is ideaal vir die Paastyd.

De auteur:Annes Nel
Isbn 10:B00IMC6FCK
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:177
serie:Kindle-editie
gewicht 7 woorde wat jou lewe kan verander (eBoek): Jesus het dit vir jou gese ... [Kindle-editie]:2854 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.