OPENBARING: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

"Geen een siening van die Bybelse boekvan Openbaring sal honderd persentkorrek kan wees nie, bloot omdat menseen dus profete feilbaar is, maar dieboekie ‘Revelation’ is een van die bestesbeskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘nvoortdurende studie van die eskatologiegemaak het, het die boek sistematiesen stapsgewys uiteengesit om diekronologiese volgorde van Openbaringmaklik leesbaar en verstaanbaar te maak.Die bywerkings is moderne wêreldnuussoos wat dit in dagblaaie, geskrifte en opdie internet verskyn het oor ‘n tydperkvan veertig jaar en dan spesifi ek dielaaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in dieboek tot en met Oktober 2011, soos ditontvou het vlg. die profetiese geskriftevan hoofsaaklik Daniël, Sagaria en dieapostel Johannes van tussen 3500 en2000 jaar gelede.‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manierom die fi siese gevolge van geestelikebesluite in ons wêreld en die toekomstigeraak te sien. Die leser sal, bewapen methierdie kennis, ‘n idee hê van wat in dienabye toekoms wag en paraat kan weesdaarvoor en ook vir die ewigheid."

De auteur:Connie Odendaal
Isbn 10:B007IRKBN4
Uitgeverij:Xlibris
Paperback boek:400
serie:Kindle-editie
gewicht OPENBARING: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:965 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.