Om vry te wees (eBoek) (Vernuwing) [Kindle-editie]

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, ’n gerespekteerde professor in joernalistiek, ’n buite-egtelike verhouding het met een van sy studente en ’n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak en verward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer. Daar besluit sy dat sy haar man steeds sal liefhê en getrou sal bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Maar wanneer ’n ou liefde opdaag, raak sy net nog meer verward. OM VRY TE WEES is die eerste boek in die VERNUWING-reeks wat Karen Kingsbury saam met Gary Smalley geskryf het. Hierdie boeke wys hoe God skynbaar hooplose verhoudings kan red en illustreer ook ’n kernboodskap: Liefde is ’n keuse.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00J5KHWXO
Uitgeverij:CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Paperback boek:303
serie:Kindle-editie
gewicht Om vry te wees (eBoek) (Vernuwing) [Kindle-editie]:690 KB
Nieuwste boeken

De lezer beoordelingen

© 2022 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.